Description
Edel Roos en Wierook Ripice (16g blikkie).
Aflewering via Pudo. Voeg jou kontaknommer en Pudo afhaal punt se besonderhede by in die notas tydens “checkout”.
Ripice bevat natuurlike bestanddele en is spesiaal geformuleer deur ‘n gimnas vir die behandeling van “rips”. Dit is die perfekte oplossing om geskaafde en beskadigde vel te streel en beskerm, terwyl dit ook kragtige kiembestrydende eienskappe het. Dit werk om jou vel te voed en bevogtig, terwyl dit vinnige en effektiewe verligting bring en spoedige genesing aanmoedig.
Bevat
Organiese klapperolie, byewas en essensiële olie(s).
Tekstuur is temperatuur afhanklik.






Reviews
There are no reviews yet.