Description
Visuele hulpmiddels om bewerkings te vergemaklik. Kleure van die tellers mag verskil van die foto. Indien die produk na jou gestuur moet word voeg asseblief https://lomi.co.za/product/pos-en-verpakking/ by jou mandjie.
Dit sluit die volgende in:
– Gelamineerde 10 telbord met 20 tellers in 2 kleure (Tellers van hergebruikte plastiek)
– Gelamineerde getallelyn (tot 25)
– Gelamineerde honderdblok
Reviews
There are no reviews yet.