Op een van van ons Wetenskap Maandae (Hmm Dinsdae) het die kinders geleer van die krag van wind. Die eksperiment het gevra vir ‘n lang ballon, maar ons regtige lang ballonne was nie so ‘n reuse sukses nie.
Posts Tagged With: ballon
Ballon aangedrewe
Categories: Eksperimente, Tuisonderrig, Wetenskap Maandae
Sleutelwoorde: ballon, eksperimente
2 Kommentaar