Posts Tagged With: Julie uitdaging

Bybelklub Julie uitdaging

Die Bybelklub Julie uitdaging het op net die regte tyd vir ons gekom. Met ‘n baba in die huis is my eie kreatiwiteit taamlik laag. En toe kom die uitdaging om elke dag iets lekker saam met die kinders aan te pak. Die beste was dat dit meestal super maklik was om vinnig aanmekaar te slaan. Nee, korreksie, die beste was al die laggies en glimlagge wat die aktiwiteite ontlok het. Lees voort

Categories: Alles in 'n dag | Sleutelwoorde: , | Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.