Posts Tagged With: kaapse dwerg verkleurmannetjie

Molle, hasie en sywurms

Ons het ‘n heel interessante week gehad met allerhande gediertetjies. Eers gee ‘n vriendin Maandag vir die kinders 18 sywurms. Nou stap ons elke dag oor die pad om vars blare te gaan pluk. Die kinders is ongelooflik gefassineer deur die klein ruspers. 201538

Lees voort

Categories: Alles in 'n dag | Sleutelwoorde: , , , , , | 4 Kommentaar

Blog at WordPress.com.