Met die 2 woelwaters wat net ‘n maand uitmekaar verjaar, het ons die laaste paar jaar sommer so saam-saam vir hulle partytjie gehou. Dit is buitendien net dieselfde maats wat weer genooi moet word – dis seker nog een van daardie dinge wat anders werk as jou kinders nie in die skool is nie. Hierdie jaar wou die 2 egter elk ‘n eie partytjie hê, en hulle kon buitendien net mooi glad nie tot ‘n vergelyk kom vir ‘n gesamentlike tema nie. Lees voort
Posts Tagged With: kinderpartytjie
2 Verjaarsdag partytjies
Categories: Alles in 'n dag, Bak en brou
Sleutelwoorde: kinderpartytjie, My little Pony, Renmotor
Lewer kommentaar