Mense is dikwels op soek na die nadele van tuisonderwys. Hulle soek gewoonlik op die verkeerde plekke. Hulle dink aan goed soos sosialisering, akademie, nagraadse studie, werk eendag… Dis nie waar die haakplekke lê nie.
Maar alles in die lewe het voor en nadele. So hier is ‘n paar van die nadele vir die wat nog wonder of hulle wil tuisskool of nie. Lees voort