Posts Tagged With: tuis

10 minute tot ‘n fikser jy!

Ek was nog nooit een van die super sportiewe siele nie. Jy sal my neus veel eerder in ‘n boek vind as op ‘n sportsveld. Tog het ek al die jare probeer om darem nie in algehele onfiksheid te verval nie. Ek is mal oor stap en dit saam met my oefenbal het vroeër die ding gedoen. Ek het later die stap vir ‘n oefenfiets verruil – dit was net makliker met ‘n baba in die huis om vinnig ‘n sessie in te werk terwyl hy slaap of speel (ons bly immers nie meer in ‘n land waar dit veilig is vir ‘n ma om alleen met ‘n kind of 2 te gaan stap nie – en stap saam met kinders is in elk geval eerder drentel). Lees voort

Advertisements
Categories: Ma-wees | Sleutelwoordw: , | 3 Kommentaar

Blog at WordPress.com.