Ma-wees
Wie is jy?
So dikwels bou ons ons identiteit op ander mense. Ons ouers, kinders, eggenoot, vriende. Of selfs ons werk of ander aktiwiteit wat ons doen soos sport...
Brandweervroue
Een van die interessante uitdagings wat ek as ma gevind het, was dat jy wipplank ry tussen twee toestande. Vir lang tye elke dag wag jy...
‘n Ander lens
Die samelewing en sosiale media wys deesdae voortdurend uit hoe moederskap ’n struikelblok is. Hoe ons kinders in die pad van loopbaan vordering staan. Hoe vroue...
Gun ander ‘n plekkie in die son
Vanoggend kry ek die link na “Inspiration: Before & After Pregnancy, Baby Isn’t An Excuse” in my news feed en my nek hare staan sommer almal...
Ouvrou stories
So vertel ‘n vriendin ewe ernstig vir my die ander dag dat babas of vroeg kruip of vroeg praat. Wie met al die goed vorendag kom...
10 minute tot ‘n fikser jy!
Ek was nog nooit een van die super sportiewe siele nie. Jy sal my neus veel eerder in ‘n boek vind as op ‘n sportsveld. Tog...
Die soet saam met die suur
Dit bly maar seker altyd ‘n worsteling na ‘n miskraam. Die hoekoms, waaroms en wat asse. Nou met ons 3de kleine lyf hier, besef ek egter...