Posts Tagged With: tutu

Blom partytjie

Elke jaar is dit nogal ‘n storie om ‘n partytjie tema vir ons Pop te kies. Sien elke 2de dag verander sy van plan en kom met iets heeltemal nuuts vorendag. Die jaar was nie juis anders nie, maar na ‘n groot gekop krap het ons besluit op ‘n blom tema. Sy is en was nog altyd gek oor blomme. Vandat sy kon loop dra sy blomme vir almal aan. Lees voort

Categories: Bak en brou | Sleutelwoorde: , , | 4 Kommentaar

Gehekelde tutu rokkie

Die laaste wat ek regtig kans gehad het vir hekel was die stel vir ons jongste se inseëning. Sy is een van daardie rare babas waar mens meer tyd vir sulke dinge gehad het toe sy ‘n maand of 2 oud was, as toe sy ‘n jaar was. Ek moet by sê ek het reeds met die stelletjie begin toe ek nog swanger was en het dit net in daardie eerste weke klaar gemaak.

JKN_0096 DSCF4898

Lees voort

Categories: Hekel | Sleutelwoorde: , , , | 4 Kommentaar

Blog at WordPress.com.