Posts Tagged With: wegbreek

Langebaan = ontspan

‘n Reuse dankie aan Givingmore, At the Rocks en ‘n dierbare skoonma wat vir  ons ‘n heerlike ontspanne naweek weg in Langebaan moontlik gemaak het. Wat ‘n manier om 7 getroude jare saam te vier! Dis nogal ‘n belewenis om vir ‘n hele naweek kinderloos te wees. Vir die eerste keer in 5 jaar was dit net ek en Jaco wat kon ontspan en lekker kuier (sonder onderbrekings 🙂

Lees voort

Categories: Alles in 'n dag | Sleutelwoorde: , | Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.