Posts Tagged With: wetenskap vir kinders deur kinders

Druk eksperimente

My knaap is konstant besig om met dinge te eksperimenteer en te kyk hoe hy probleme kan oplos.

Hy het ‘n groot belangstelling in besproeiing gehad en nadat hy besproeiing vir ons en ons buurvrou in gesit het het hy allerhande planne gemaak hoe om op kleiner skaal ook plante nat te maak wat te ver weg was van ‘n kraan. Vir die stelsel het hy ‘n bottel gebruik en met ‘n fietspomp lug in gepomp om dit aan te dryf. Lees voort

Categories: Eksperimente, Uncategorized | Sleutelwoorde: , | Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.