Die kinders se gunsteling speletjie is op die oomblik dokter-dokter. Arme pop (Carla se ou looppop) loop sleg deur. Dan het sy maagpyn van te veel lekkers, dan het sy haarself dood geval of moet sy ‘n keiser kry sodat diertjie (eeyore) gebore kan word. Dis vreeslik oulik. En natuurlik kan Salomie nie ‘n suster wees nie. Nee, Ellard het besluit as hy dokter is moet sy ook ‘n dokter wees. So nou is hulle maar ‘n span. Ek’s net nie seker wie is die chirurg en wie die narkotiseer.
Basket
Blog Artikels:
Blog Artikels:
Argief
Volg my
Kontak my
Volg my Blog via e-pos subskripsie
Join 182 other subscribers.
Kliënte Terugvoer
Kliënte Terugvoer:
Kliënte Terugvoer
"Ek het in die middel van die nag met een baba gesukkel. Toe sit ek en lees deur jou storie van Kolle. Wow! Wat 'n vermaaklike storie! Wat 'n deeglike produk! Ek kan nie wag om te spog van jou en die uitstekende voorbeeld van unschooling nie!" - Janet








Ag hulle is sooooooo pragtig!!!!! Hou maar net ‘n ogie oor die dokter-dokter…..jy weet nooit :-0