0

Ek is 3!

8 May 2012
Share

Sukses, uiteindelik. Ek spook nou al van ons Pop se verjaarsdag af om die te laai. Ek moet erken dit het heelwat meer geverg om haar te kry om al die baie vrae te beantwoord. Ons moes dit maar so in sessies doen. En al is haar verjaarsdag net 2 weke terug het sy al 300g opgetel (dis sommer tonne as jy dink dat sy onlangs in 8 maande net 500g opgetel hê). G’n wonder dit voel deesdae of ek so swaar moet dra nie.