Posts Tagged With: Dawid en Batseba

Ons leer van bekering

Hierdie blyk toe om ‘n jaar te word waarop ons fokus op Dawid. En Dawid het so baie om vir ons te leer. Nie omdat hy perfek was nie, maar juis omdat hy ‘n mens net soos ons was. Wel miskien in ons terme juis meer sondig as baie van ons. En tog was hy ‘n man na God se hart, omdat hy verstaan het dat sy sonde nie bloot ‘n oortreding van die wet was nie. Dat sy sonde God se hart geraak het.

Die verhaal van Dawid en Batseba kan ongelooflik baie vir kinders beteken. Veral oor wat bekering is. Lees voort

Categories: Gratis drukstukke, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , , , , | Lewer kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.