Posts Tagged With: foot treatment

Resensie: Spa bederf tuis

Ek het met julle gedeel hoe baie die kinders die Kiddy-calm badsout geniet het. Dit is egter nie net hulle wat bederf is nie. Therific Naturals het ook vir my heerlike badsout en ‘n voet behandeling gestuur. Ek het weer besef dat mens eintlik gereeld ‘n tydjie moet maak om jouself te bederf. Dit doen jou siel so goed. En hoef nie ‘n fortuin te kos nie.

Lees voort

Categories: Alles in 'n dag, resensie | Sleutelwoorde: , , , | 1 Kommentaar

Blog at WordPress.com.