Posts Tagged With: markdag

Markdag

Die laaste dag van die wintervakansie was bitter nat en koud hier in die boland. Die weer kon egter nie ‘n demper plaas op die kinders se opwinding oor hul eerste entrepreneurs dag nie. DSCF8623-1

Lees voort

Categories: Alles in 'n dag, Tuisonderrig | Sleutelwoordw: ,, | 1 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.