Posts Tagged With: te veel te vroeg

Akademie kan wag

Daar is alweer ‘n beweging vir kinders om vroeër akademie geleer te word. Dit is een van die grootste probleme in moderne skole en tog is daar altyd weer ‘n groep wat voel kinders moet nog vroeër geleer word.

Dit alles word gemotiveer uit die feit dat jong kinders soos sponse is en in ‘n fraksie van die tyd iets kan leer wat ouer kinders (en volwassenes) dit kan leer. Die feit dat daar al meer en meer navorsing is wat wys dat formele onderrig op vroeë ouderdom skadelik vir kinders is, word onder die mat gevee. Al meer professionele mense staan op om ‘n swaai te probeer bring. So het die Amerikaners “Better late than early”, in Brittanje is daar weer “Too much too soon”. Maar dis asof ons so vasgevang is in die resies om kinders te hê wat slimmer is as hul maats dat ons net nie na rede kan/wil luister nie. Lees voort

Advertisements
Categories: Ouerskap, Uncategorized | Sleutelwoordw: ,, | 4 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.