Ons volg ‘n lewende boek benadering van leer. Die voorlees van goeie lewende boeke vorm dus die ruggraat van hoe die kinders leer. Dit is ongelooflik hoe baie feite kinders leer uit stories wat ‘n historiese agtergrond het. (Dieselfde geld natuurlik van die natuur, ons wêreld – aardrykskunde ens.). Lees voort
Posts Tagged With: tydlyn
‘n Tydlyn vir lewende geskiedenis
Categories: Graad 2, Graad 4, Ons lees, Uncategorized
Sleutelwoorde: geskiedenis, gratis, lewende boeke, skeppingsleer, tuisonderrig, tuisonderwys, tydlyn, wetenskap
Lewer kommentaar