Posts Tagged With: weerkaart

Weerkaart

Ons weerkaart van ‘n paar jaar terug het al beter dae gesien. Ek het dus gedink dis hoog tyd om ‘n nuwe een aanmekaar te slaan. Gelukkig is die ou  lêer nog op my rekenaar en kan ek dit net weer uitdruk en spoeg en plak.

IMG_4971 Lees voort

Categories: Gratis drukstukke, Tuisonderrig | Sleutelwoorde: | 2 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.