‘n Nuwe lente baadjie

Soos julle seker agter gekom het het my ou blogs geskuif na hierdie nuwe tuis te. Ek moet erken ek is maar tegnologies gestremd en moes gereeld my kleinsus bombardeer met vrae oor hoe nou weer. En hoe gemaak? Dankie sus, vir al jou geduld! Maar nou is alles hopelik hier en ek glo en vertrou dat julle hier verder sal kan lees van al ons manewales en sal kom saam klets. Ek het hard probeer om seker te maak dat al die skakels reg oor gedra is, maar laat weet gerus as iets nie reg werk of nie wil oop maak nie.

Saam met die nuwe lente baadjie het ek ook ‘n facebook blad begin: Manewales. Die idee is om ‘n vinniger en makliker platvorm te hê om met julle al die opwindende dingetjies te deel waarmee ons besig is. Kom loer gerus in! En kom deel sommer ook van julle oulike idees.

Advertisements
Categories: Alles in 'n dag | Lewer kommentaar

Artikelnavigasie

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Create a free website or blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: