Ek is 'n ma van 3 woelige spruite wat graag al hul manewales met julle deel. Hulle bring elke dag 'n tikkie sonskyn in my lewe.
Kom volg gerus ons avonture op die tuisonderwys pad. Laai gerus van my gratis drukstukke af vir persoonlik gebruik. Of loer in op die produkte blad na wat ek alles smous.
Voorspoed vir jou en jou mooi gesin en lekker leer in die nuwe jaar.
Dankie. Ons sien uit om na nog baie ongelooflike foto’s en inligting daar by jou te kom loer.
Mag 2015 sag met jou en jou geliefdes werk!
Dieselfde vir julle.