28 November 2018
Share

Laas jaar het ons ‘n “Jesse” boom gemaak om af te tel na die geboorte van Christus toe. Ek het die oulike gratis drukstuk gevind by http://www.confessionsofahomeschooler.com/blog/2015/11/the-jesse-tree-free-printable.html.

IMG_4833

Die idee is om van die skepping tot Christus se geboorte in 25 dae te lees.

papier ketting

 

Die jaar het ek besluit om te fokus op wie Jesus is. Ons gaan elke dag ‘n vers lees oor wie Jesus is en ‘n papier ketting bou uit dit uit. Die grootste uitdaging was om net 25 verse te kies!

 

As julle wil saam lees en bou kan julle die aflaai en uitdruk: Wie Jesus is