Posts Tagged With: 8 jaar

Leeslys van ‘n 8 jarige dogter

Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof.

Hier is die Afrikaanse boeke wat ons 8 jarige meisiekind die jaar gelees het. Haar lys is moeilik want sy lees ook hope korter boeke en stukke uit boeke soos die Collier’s Junior Classics en het al ‘n paar keer al die Storiemuis boeke gelees (die oorspronklike weergawes). Sy lees ook elke dag uit haar Bybel en hou daarvan om stories waarvan sy hou oor en oor te lees.  Sy’s ‘n vroeë leser wat net nooit genoeg kan lees nie. Sy’t haarself leer lees in Afrikaans en Engels. Lees voort

Advertisements
Categories: Graad 2, Ons lees, Uncategorized | Sleutelwoordw: ,,, | 3 Kommentaar

Blog at WordPress.com.