Leeslys van ‘n 8 jarige dogter

Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof.

Hier is die Afrikaanse boeke wat ons 8 jarige meisiekind die jaar gelees het. Haar lys is moeilik want sy lees ook hope korter boeke en stukke uit boeke soos die Collier’s Junior Classics en het al ‘n paar keer al die Storiemuis boeke gelees (die oorspronklike weergawes). Sy lees ook elke dag uit haar Bybel en hou daarvan om stories waarvan sy hou oor en oor te lees.  Sy’s ‘n vroeë leser wat net nooit genoeg kan lees nie. Sy’t haarself leer lees in Afrikaans en Engels.

1. Soekie word 16 – Ela Spence

2. Soekie – Ela Spence

3. Sersant Spochter se ongelooflike leuenverklikker – Janie Oosthuysen

4. Dino-wereld: Stormloop van die driehoringmonster (2) – Rex stone

5. Haai, keer daardie kinders – Jenny Seed

6. Ansofie Plak (3) Die lummel se laarse – Anna Emm

7. Hallo, Vos! Hallo, Haas! – Sylvia vanden Heede

8. Die prentjie hond – Paul Maar

9. Lassie kom weer – Eric Knight

10. Kardoes: Stories en rympies – Pieter W Grobbelaar

11. Die avonture van kuifie: die sigare van die farao – Herge

12. Helouise die swart Tobie – M Snyman

13. Bambi – Felix Salten

14. Lana en Rakker: Speeltyd vir Rakker (3) – Holly Webb

15. Lana en Rakker: Die pajamapartytjie (4) – Holly Webb

16. Die uile en die rampokkers (2) – Cor Dirks

17. Die avonture van kuifie: die tempel van die son – Herge

18. Boudebiljoener – David Walliams

19. Breuk onder die Uile (3) – Cor Dirks

20. Die avonture van Kuifie: Di e geheimsinnige ster- Herge

21. Sam: ‘n Verhaal van’n dogtertjie en haar olifant – Ingrid Vander Veken

22. Ouma is ‘n kroek! – David Walliams

23. Hendrik en die reuse-perske – Roald Dahl

24. Woordjies vir klein oortjies – Marina Labuschagne

25. Die beste stories vir kinders 1 – Jerry D. Thomas

26. Die beste stories vir kinders 2 – Jerry D. Thomas

27. Die beste stories vir kinders 3 – Jerry D. Thomas

28. Stories oor perde en ponies –

29. Operasie M.I.A.A.U. – Carina Diederikcs-Hugo

30. Winnie-die-pooh -AA Milne (vertaal deur Alba Bouwer)

31. En toe kom die kraai – Elizabeth Wild

32. Die verdere avonture van Wilde Willemientjie – Riana Scheepers

33. Wannie van die woonstel – Annie MG. Schmidt

34. Dalk, die mol – Julia Cunningham

35. Robbie Ramkat: Die bal van Bil Jart – Marc de Bel

36. Die geel komplot – George Weideman

37. Uile in die Wildtuin – Cor Dirks

38. Asterix en die Noormanne – Goscinny

39. Asterix en die speelplek van die Gode – Goscinny

40. Jasper se plaasvakansie – CF Beyers-Boshof

41. Napoleon die blouskimmel – Mikro

42. Kaskenades onder die volmaan – Marc de Bel

43. Vos en haas – Sylvia vanden Heede

44. Totsiens, Vos en Haas – Sylvia vanden Heede

45. Vos en haas op die eiland – Sylvia vanden Heede

46. Wolf en hond – Sylvia vanden Heede

47. Asterix en Cleopatra– Goscinny

48. Asterix by die Pikte – Goscinny

49. Die avonture van kuifie: Verkenners op die maan – Herge

 

En die Engelse boeke wat sy die jaar gelees het:

1. Amadeus is too small – Cantillon

2. The wish fish – Sims

3. Wibbly Pig’s Silly Bear – Mick Inkpen

4. Wibbly Pig has 10 Balloons – Mick Inkpen

5. Bear – Mick Inkpen

6. Wibbly Pig picks a pet – Mick Inkpen

7. Kipper’s Birthday – Mick Inkpen

8. Crumble Rumble – Dodds

9. Laughing giraffe – Hadithi and Kennaway

10. Enormous Elephant – Hadithi and Kennaway

11. Tricky Tortoise – Hadithi and Kennaway

12. Greedy Zebra – Hadithi and Kennaway

13. Animal Stories – Dick King-Smith

14: Little Animal Ark: The curious kitten (2) – Lucy Daniels

15. Dinosaur cove: Lost in Jurassic – Rex Stone

16: Watch it grow: Snails – Watts

17. Rollo and Ruff and the little Fluffy Bird – Mick Inkpen

18. Henrietta’s first winter – Rob Lewis

19. Sheltie in danger – Peter Clover

20. Little Animal Ark: The Proud Piglet (10) – Lucy Daniels

21. Little Animal Ark: The Happy Hamster (9)– Lucy Daniels

22. Little Animal Ark: The Midnight mouse (3)– Lucy Daniels

23. Island of the blue dolphins – Scott O’Dell – 14/3/17

24. Rescuing Rhino – Judy Mare

25. Slow dog’s nose – Allan Ahlberg

26. Bertie and the Bear – Pamela Allen

27. Seahorse Stars: The First Pearl (1) – Zuzu Singer

28. Seahorse Stars: Fisrt-Aid Friends (2) – Zuzu Singer

29. Seahorse Stars: The Lost Lagoon (3) – Zuzu Singer

30. Seahorse Stars: Danger in the deep (4) – Zuzu Singer

31. Max the missing puppy – Holly Webb

32. Carrot and Clover – Jenny Dale

33. Pete and Penny’s Pizza puzzles – Case of the Secret Sauce – Aaron Rosenberg

34. Pete and Penny’s Pizza puzzles – Case of the Topsy-Turvy Toy – Aaron Rosenberg

35. The Tiara Club: Princess Katie and the Silver Pony – Vivian Fronch

Advertisements
Categories: Graad 2, Ons lees, Uncategorized | Sleutelwoordw: ,,, | 3 Kommentaar

Artikelnavigasie

3 thoughts on “Leeslys van ‘n 8 jarige dogter

  1. Beslis ‘n klein boekwurmpie!

  2. Terug pieng: Op ons boekrak 2017 | Lomi

  3. Terug pieng: Ons 2017 hoogtepunte | Lomi

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: