Leeslys van ‘n 10 jarige seun

Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof.

Hier is die Afrikaanse boeke wat ons 10 jarige knaap die jaar gelees het. Hy’s ‘n laat leser wat ontpop het in ‘n knaap wat nie genoeg kan lees nie. Ek kan nie dink dat daar ‘n tyd was wat ek bekommerd was oor sy lees vermoë nie.

1. Vlam in die Namib – Empie Maritz

2. Sersant Spochter se ongelooflike leuenverklikker – Janie Oosthuysen

3. Duin van die wilde volstruis – van Rooyen en Moll

4. Die uile van kranskop (1) – Cor Dirks

5. Dino wereld: Onderwater avontuur (8) – Rex Stone

6. Speurder Kwaaikofski: Monsters, maanlig en mottegif – Banscherus

7. Die swart kat slaan neer en ander avonture (1) – Chris Sasner

8. Die swart kat slaan ‘n ster en verdere avonture (2) – Chris Sasner

9. Die swart kat slaan ‘n noot en ander avonture (3) – Chris Sasner

10. Drie jong jagters – PJ Schoeman

11. Die uile en die rampokkers (2) – Cor Dirks

12. Breuk onder die uile (3) – Cor Dirks

13. Die swart kat slaan ‘n nar en verdere avonture (4) – Chris Sasner

14. Die Uile in die kalahari (5) – Cor Dirks

15. Die uile in die verlore stad (6) – Cor Dirks

16. Die swart kat slaan ‘n vos en ander avonture (5) – Chris Sasner

17. Vas gekeer teen ‘n krans – Roger Schachtel

18. Geheim van die reenwoud – Pieter Pieterse

19. Speurder Kwaaikofski: Honde, hoede en hande (6) – Banscherus

20. Speurder Kwaaikofski: Die stinkstorie (9) – Banscherus

21. Die uile in die wildtuin (4) – Cor Dirks

22. Die uile langs die limpopo (7) – Cor Dirks

23. Die uile by die see – Cor Dirks

24. Die uile in die wapad – Cor Dirks

25. Die uile in die stad – Cor Dirks

26. Die uile in die gimnastium – Cor Dirks

27. Die avonture van kuifie: die sigare van die farao – Herge

28. Speurder Kwaaikofski: Die aand van die blou kaalkoppe – Banscherus

29. Die avonture van kuifie: die skat vab Rackham die Rooie – Herge

30. Asterix: Die Legioensoldaat (10) – Goscinny

31. Dino-wereld: Aanval van die akkediskoning (1) – Rex Stone

32. Asterix by die olimpiese spele (12) – Goscinny

33. Helouise die swart Tobie – M Snyman

34. Joof en sy maats by Doringspruit – Cor Dirks

35. Jaar van die sneeuskip – Adriaan Snyman

36. Speurder Kwaaikofski: Speurder teen speurder – Banscherus

37. Die Otters (1) – Cor Dirks

38. Roep van die visarend – Pieter Pieterse

39. Sandedans – Annelize Snyman

40. Arka – Annelize Snyman

41. Die uile vlieg weer – Cor Dirks

42. Die avonture van kuifie: Die stukkende oor – Herge

43. Die avonture van kuifie: die tempel van die son – Herge

44. Drama in die wildtuin – Annalou Marais

45. Eerste avonture by Tweelingberg – Hansie Coetzee

46. Blits kom terug – Peggy Cannam

47. Die Otters se “fietstoer” – Cor Dirks

48. Joof van Doringkop – Cor Dirks

49. Die Otters se koshuisstreke – Cor Dirks

50. Die avonture van Kuifie: Di e geheimsinnige ster- Herge

51. Die avonture van Kuifie: Vlug 714 na Sydney – Herge

52. Die avonture van Kuifie: Kuifie en die Pikaro’s – Herge

53. Die avonture van Kuifie: Di e swart eiland- Herge

54. Die avonture van Kuifie: Kuifie in Amerika- Herge

55. Asterix en die Pikte (35) – Goscinny

56. Die Otters en die huis op die krans – Cor Dirks

57. Tjeb, die spoorsnyer – Jan J. van der Post

58. Die Otters en die bosveldplaas – Cor Dirks

59. Die Otters se veldskoolavonture – Cor Dirks

60. Die Otters Skateiland van die Seychelles – Cor Dirks

61. Vonk en sy maats – Alsoon Wessels

62. Die kolonel – Esta Steyn

63. Wannie van die woonstel – Annie MG. Schmidt

64.Professor Fossilus en die dinosourusse – Louise Smit

65. Operasie M.I.A.A.U. – Carina Diedericks-Hugo

66. Die vrolike 5 Ontdek ‘n skat – Jan Combrink

67. Die Otter in die Okavango-moeras – Cor Dirks

68. Die verdere avonture van Wilde Willemientjie – Riana Scheepers

69. Boeta gaan op kommando – HS van Blerk

70. Dalk, die mol – Julia Cunningham

71. Kallie Emmer en die sjokoladefabriek – Roald Dahl

72. Asterix en die Noormanne – Goscinny

73. Asterix en die speelplek van die Gode – Goscinny

74. Beroemde Skeepsrampe – David & Susan Spence

75. Die bal van Bil jart – Marc de Bel

76. Bessie Hemelbesem en die ekspedisie na daerdoer – Jamie Oosthuysen

77. Die Vistermanne strand – JA Luckhoff

78. Die verhaal van die Grosvenor – DN Pfaff

79. Kaskenades onder die volmaan – Marc de Bel

80. Vos en haas – Sylvia vanden Heede

81. Totsiens, Vos en Haas – Sylvia vanden Heede

82. Vos en haas op die eiland – Sylvia vanden Heede

83. Wolf en hond – Sylvia vanden Heede

84. Asterix en Cleopatra– Goscinny

85. Asterix by die Pikte – Goscinny

86. Die avonture van kuifie: Verkenners op die maan – Herge

87. Die avonture van kuifie: Die sigare van die farao – Herge

En die Engelse boeke wat hy gelees het (die Engelse lees gogga het nog nie regtig gebyt nie, maar stadig maar seker begin dit makliker gaan):

1. Amadeus is too small – Cantillon

2. The wish fish – Sims

3. Wibbly Pig’s Silly Bear – Mick Inkpen

4. Wibbly Pig has 10 Balloons – Mick Inkpen

5. Bear – Mick Inkpen

6. Wibbly Pig picks a pet – Mick Inkpen

7. Kipper’s Birthday – Mick Inkpen

8. Crumble Rumble – Dodds

9. Laughing giraffe – Hadithi and Kennaway

10. Enormous Elephant – Hadithi and Kennaway

11. Tricky Tortoise – Hadithi and Kennaway

12. Greedy Zebra – Hadithi and Kennaway

13. Dinosaur cove: Attack of the Lizard King (1) – Rex Stone

14. Dinosaur cove: Tracking the gigantic beast (9) – Rex Stone

15. Dinosaur cove: Escape from the fierce predator (10) – Rex Stone

16. Dinosaur cove: Finding the Deceptive Dinosaur (11) – Rex Stone

17: Dinosaur cove: Assault of the friendly fieds (12) – Rex stone

18. Henrietta’s first winter – Lewis

19. Dinosaur cove: Journey to the ice age – Rex Stone

20. Rollo and Ruff and the little Fluffy bird – Mick Inkpen

21. Slow dog’s nose – Allan Ahlberg

22. Bertie and the Bear – Pamela Allen

23. Pete and Penny’s Pizza puzzles – Case of the Secret Sauce – Aaron Rosenberg

24. Pete and Penny’s Pizza puzzles – Case of the Topsy-Turvy Toy – Aaron Rosenberg

Advertisements
Categories: Graad 4, Ons lees, Uncategorized | Sleutelwoordw: ,,, | 2 Kommentaar

Artikelnavigasie

2 thoughts on “Leeslys van ‘n 10 jarige seun

  1. Terug pieng: Op ons boekrak 2017 | Lomi

  2. Terug pieng: Ons 2017 hoogtepunte | Lomi

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s

Blog at WordPress.com.

%d bloggers like this: