tuisonderwys
Die einde van ‘n tuisskoolloopbaan
In wat nou soos ‘n oogwink voel is ons oudste se skooljare verby. Vyftien jaar terug het ek ons manewales hier begin deel. Nou het ons...
Wat is genoeg?
Die eerste raad wat ons gekry het, toe ons 13 jaar terug besluit het om nie die skool pad te stap nie, was om nie te...
Uitdagende seisoene
‘n Nuwe tuisskool ma het my ‘n ruk terug gevra watter ouderdom vir my die uitdagendste was om te tuisskool. Elke seisoen het natuurlik sy eie...
Projek Gebaseerde Leer
Ek hou daarvan om verskillende benaderings van leer te kombineer. Ek het al dikwels geskryf oor hoe ons lewendeboeke inspan en ander Charlotte Mason gebaseerde idees....
Ons KragDag Junior Entrepreneurs ervaring
Ons oudste wou laas jaar al ‘n Junior Entrepeneurs stalletjie by KragDag bespreek het. Ek probeer egter altyd die eerste 3 maande van die jaar net...
Hoogtepunte van 2023
Dis al die einde van ons eerste “skool” week vir die nuwe jaar en ek kom nou eers daarby uit om ons hoogtepunte van laas jaar...
Eklektiese onderrig
As jy in tuisskool kringe beweeg sal jy hoor dat meeste mense ‘n eklektiese benadering volg. As jy nuut is op die tuisskool pad gaan dit...
