tuisonderwys
Die ideale kurrikulum
Soms kry ek vrae per e-pos of op die webjoernaal wat ek eerder in ‘n nuwe plasing wil antwoord. Alle vrae is goed, maar daar is...
Afrikaanse Taaldag
Die 14de Augustus was Afrikaanse Taaldag. Dit is eintlik ongelooflik hoe ver ons taal in die 150 jaar gekom het sedert die Genootskap van Regte Afrikaners...
Hoogtepunt van 2022
Ek het regtig begin wonder of ek nog ons hoogtepunte van laasjaar moet plaas. Dinge bly net so bitter besig. Tog het ek besluit dit is...
Op ons boekrak 2022
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...
Tegniese tekeninge
Ons knaap se absoluut gunsteling vak hierdie jaar is Ingenieurs Grafika en Ontwerp (IGO) of tegniese tekening soos ek dit sommer noem. Einde laas jaar toe...
Die Hoërskool Diploma
Vandat ons 10 jaar terug besluit het om tuisonderwys te doen het ek altyd gedink dat die kinders uiteindelik Cambridge vir matriek sal skryf. As ‘n...
Die kronkelpad
Op 11 Januarie 2011 het ek my heel eerste bloginskrywing gemaak (toe nog as Manewales). My oudste 2 kinders het later daardie jaar 2 en 4...
Hoërskool tuisskool jare skop af
My blog het ‘n splinternuwe baadjie en daarmee saam ‘n nuwe aanlyn winkel wat die aankoop van my Somme(r) Pret produkte baie makliker maak. Noudat die...
Leeslys van ‘n 12-jarige dogter
My 12 jarige het weer laas jaar ‘n storm los gelees. Natuurlik was daar volgens haar nie genoeg tyd vir lees nie. Terwyl ek reken sy...
