Span Somme(r) Pret so in
Met my wiskunde bondel van 34 produkte wat ingesluit is in Oolfant se Januarie promosie het ek dit goed gedink om bietjie inligting te gee oor...
Met my wiskunde bondel van 34 produkte wat ingesluit is in Oolfant se Januarie promosie het ek dit goed gedink om bietjie inligting te gee oor...
Hierdie jaar kry julle weer net ‘n blitsige kykie na ons jaar wat verby is.
Soos elke jaar het ons weer heerlike boeke gelees die jaar. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2020, 2019, 2018, 2017,...
Dikwels is een van die eerste dinge wat nuwe tuisskoolouers oor wonder, wat hul kinders als moet leer. Hoe verseker hulle dat hul kind eendag weer...
Soos hul sê agterosse kom ook in die kraal. 2020 voel soos eeue terug en ek kom nou eers daarby uit om ons hoogtepunte van die...
Dit is einde van die jaar en ek is besig met ‘n terugblik op die jaar om ons hoogtepunte uit te haal. In die proses besef...
Vir jare voel ek al dat die grootste vreugde van tuisonderwys is dat dit rondom jou gesin aanpas (en nie julle rondom die skool nie). As...
So het nog jaar verby gevlieg! Elke jaar voel dit vir my asof ons nie veel bereik het nie. En dan gaan sit ek om ons...
Ek kan nie glo dat nog ‘n jaar met al sy heerlike stories vinnig besig is om tot ‘n einde te kom nie. Elke jaar wonder...