Die kreatiewe muise
Ek het die 2 ongelooflikse Usborn aktiwiteitsboeke by die biblioteek ontdek. En dit nog op die perfekte tyd, want die woelwaters is juis op die oomblik...
Ek het die 2 ongelooflikse Usborn aktiwiteitsboeke by die biblioteek ontdek. En dit nog op die perfekte tyd, want die woelwaters is juis op die oomblik...
Dit is ongelooflik om te dink dat nog ‘n jaar amper op sy rug is. Dit beteken dis weer tyd om te kyk na die hoogtepunte...
Ek was uiters sleg daarmee om die kwartaal die blog op datum te hou. Tog wil ek ‘n vinnige oorsig gee van wat ons op Wetenskap...
Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om...
Vir vandag se wetenskap moes die kinders bietjie kreatief dink. Ek het vir hulle tandestokkies, mini marshmallows en jellietots gegee. Daarmee moes hul ‘n struktuur bou...
Ons het vandag ons laaste wetenskap Maandag gehad. Sommer so op ons eie as gevolg die vakansiedag. Ons gaan nie ophou met die eksperimente saam met...
Ons het besluit om vir kunstige Maandae die kinders vrye teuels te gee. Ons gaan bloot vir hulle ‘n medium gee om mee te werk en...
Ek hou altyd daarvan om eerder met prettige speletjies vir die kinders nuwe dinge te leer. Lettervaslegging is nou groot in ons huis. Ek het dus...