Ons 2016 Hoogtepunte
Die grootste hoogtepunt van my jaar is dat my oudste 2 kinders die wonder van lees ontdek het. Hulle is 7 en 9 en alhoewel hulle...
Die grootste hoogtepunt van my jaar is dat my oudste 2 kinders die wonder van lees ontdek het. Hulle is 7 en 9 en alhoewel hulle...
Baie van die dinge wat ons “reg” gedoen het op ons tuisonderwys pad was nie juis beplan nie. Dikwels was dit net genade dat ons die...
Nege maande terug het ek my vreugde met julle gedeel, omdat my toe 8-jarige uiteindelik begin lees het. Die hartseer is dat navorsing wys dat die...
Stres en bekommernis het so deel van die alledaagse lewe geword dat ons maklik vergeet dat die woord van God ons juis maan om slegs vir...
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
Ons het die jaar begin met Vlytige Vrydae eenkeer ‘n maand saam met maats. Ons hou die groepie klein met ongeveer 6 kinders wat saam goedjies...
Dis ongelooflik om te dink dat dit al weer tyd is om ‘n nuwe leeslys te begin. (Die vorige jare kan hier gevind word – 2015,...
So het die eerste kwartaal tot ‘n einde gesnel en staan ons al weer op die vooraand van ‘n nuwe kwartaal. Ons het laas kwartaal weer...
Ons is besig om meer te leer van die weer. Die meeste van die leer gebeur eintlik sommer so tussen ons dag se dinge deur. Ons...