3

Op ons boekrak 2021

14 December 2021
Share

Soos elke jaar het ons weer heerlike boeke gelees die jaar. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2020, 2019, 2018 2017, 2016, 2015, 2014, 2013 en ons gunsteling lewende boeke.)

Die laaste paar jaar lees ek eers elke dag ‘n storie gemik op ons jongste, wat die jaar 8 geword het. Die ander 2 geniet steeds die stories, sommige nuut, ander boeke wat ek voorheen al vir hulle voorgelees het. Daarna lees ons Bybel. Gevolg deur die boek gemik op die ouer 2 (wat 14 en 12 is). Ons jongste luister meestal saam, maar soms sal sy verdwyn terwyl ons dit lees of iets doen soos om ‘n prent te teken.

Ek het ook al ‘n vorige jaar begin om elke dag te wissel tussen ‘n Engelse en Afrikaanse boek vir die ouers 2. So lees ek altyd 2 stories op dieselfde tyd vir hulle.

Laas jaar het luisterstories egter ook ‘n groot deel van ons roetine geword. Met boeke wat nie so vrylik beskikbaar was nie was dit ‘n lekker alternatief. Die kinders het dit egter so baie geniet dat hul steeds luisterstories luister. Dit gebeur meestal op naweke.

So hier volg ons lys van boeke en luisterstories vir die jaar.


Eers die stories gemik op ons 8-jarige:
Jip en Janneke – Annie MG Schmidt
Lana en Rakker: “n huis vir rakker – Holly Webb
Lana en Rakker: Die honde skool – Holly Webb
Meneer Popper se Pikkewyne – Richard en Florence Atwater
Lana en Rakker: Speeltyd vir Rakker – Holly Webb
Lana en Rakker: Die pajamapartytjie – Holly Webb
Hendrik Leerdam seereis na die Kaap – James Home
Hendrik Leerdam kaap van storms – James Home
Kaskenades van Emil – Astrid Lindgren
Die Kattekwaad van Emil – Astrid Lindgren
Die streke van Emil – Astrid Lindgren
Wannie van die woonstel – Annie MG Schmidt
Ottie – Annie MG Schmidt
Lana en Rakker: Vakansie by die see – Holly Webb
Lana en Rakker: Rakker se prettige Kersfees – Holly Webb
Pippielangkous – Astrid Lindgren
Beatrix Potter Ultimate Collection – 22 Children’s Book with Complete Original Illustrations – Beatrix Potter
Pippielangkous gaan aan boord- Astrid Lindgren
Pippielangkous in die Suidsee- Astrid Lindgren
Juffrou Bianka en die swart kasteeel – Margery Sharp: Die storie waarop Disney se The Rescuers gebaseer is.
Slapjan – Mikro
Klawerjas – Dick King-Smith
Rommel – Johann Bekker

Vir die ouers 2 het ek die boeke voorgelees:
Vryburger Tas – D Sleigh
Die Walskonings – Karel Schoeman
Winter of the Wolf – Eleanor Watkins
Vaandrig Freyn – Karl Kielblock
My family and other animals – Gerald Durrell
Birds, Beast and relatives – Gerald Durrell
Vlug in die Namib – Henno Martin
Vonk: Vondeling van die Duine – Jan J van der Post
Cuckoo clock secrets in Switzerland – Karyn Collett

En dan was daar ‘n hele hoop luisterstories (audiobooks):
By Audible:
The Velveteen Rabbit – Margery Williams
Moby Dick Moby Dick – Herman Melville
Paddle-to-the-Sea – Holling Clancy Holling
Saving Lilly – Peg Kehret

By Good and the Beautiful:
Bird Talk – Roma Gans
Charley the Horse – Tony Palazzo
City Birds – Lucy and John Hawkinson
Country Fair – Melvern Barker
Factory Kitty – Helen Hoke
Federico the Flying Squirrel – Tony Palazzo
Hide and seek animals – Dahlov Ipcat
How big is big? – Herman and Nina Schneider
Jan and the Reindeer – Tony Palazzo
Little Island Star – Melvern Barker
Maxie – Virginia Kahl
Micco: A Seminole Boy – Josephine Lovell
Morning Star: A Little Pueblo Girl – Josephine Lovell
My Book of Color – Katherine Carter
Pig-O-Wee – Ellis Credle
Speckles Goes to School – Grace Berquist
Texas Pete: Little Cowbow – Jane Barr
The Amazing Story of Christopher Columbus – Kreigh Collin
The house of four Seasons – Roger Duvoisin
The Patchwork Kilt – Mabel Watt
The Stable that stayed – Josephine and Joan Balfour Payne
The Story of Snowman the Cinderella Horse – Tony Palazzo
Wild and Tame Animals – Dahlov Ipcar
Winter Tree Birds – Lucy Ozone and John Hawkinson

By Luistervinkstories:
Kaptein Kallie en die Seeduiwel – Rolf Ulrici

By Case of Adventure:
Singapore Adventure: Trail of the Orchid – Karyn Collett
Scotland Adventure: A Clash of Swords in Scotland – Karyn Collett

By Librivox
Adventures of Bob White – Burgess

By Ons Lig Luisterstories
Die Wit Rokkie
Bekkie begeer alweer
Millie se ontdekking
Skedonkie en die Honkiedôrie Hus

By Iono.fm
Briekaandraai reeks 1