voorlees
Op ons boekrak 2022
Ons het hierdie jaar weer ‘n klomp heerlike boeke gelees. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2021, 2020, 2019, 2018, 2017,...
Op ons boekrak 2021
Soos elke jaar het ons weer heerlike boeke gelees die jaar. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2020, 2019, 2018, 2017,...
Lees jy vir jou kind?
Die vorige week is ek by ‘n wiskunde opleiding sessie en die ding waaroor die laerskool onderwysers die bekommerdste was is kinders se spelling! Hulle ondervinding...
Op ons boekrak 2020
Soos baie dinge in 2020 was dit nogal ‘n uitdaging om boeke vir voorlees te vind. Ons het op die ou end ‘n e-boek en ‘n...
Op ons boekrak 2019
Ek kan nie glo dat nog ‘n jaar met al sy heerlike stories vinnig besig is om tot ‘n einde te kom nie. Elke jaar wonder...
My lees eksperimente
My ondervinding om kinders te leer lees se steekproef is maar 3 groot. Wat ek wel uit die 3 wys geword het is dat nie een...
Op ons boekrak 2018
Soos elke jaar het ons weer die jaar die interessantste boeke gelees. Ons 9 en 11 jarige kan net nooit genoeg stories kry nie en die...
Op ons boekrak 2017
Die jaar het ons weer lekker gelees. Dit bly my verstom dat ons 4jarige so kan saam sit en luister. Dis net met die Engels lees...
Op ons boekrak 2016
Dis ongelooflik om te dink dat dit al weer tyd is om ‘n nuwe leeslys te begin. (Die vorige jare kan hier gevind word – 2015,...