Posts Tagged With: blomme

Blomme skootboek

Terwyl ons knaap besig was met sy wiel skootboek het ons 6jarige gewerk aan een oor blomme. Sy is absoluut versot op blomme en dra altyd vir al wat leef en beef blommetjies aan. Natuurlik kan sy nooit genoeg leer van blomme of prente van hulle inkleur nie

DSCF7731 Lees voort

Advertisements
Categories: Graad 2, Graad R, Gratis drukstukke, skootboek | Sleutelwoordw: , | 2 Kommentaar

Blom partytjie

Elke jaar is dit nogal ‘n storie om ‘n partytjie tema vir ons Pop te kies. Sien elke 2de dag verander sy van plan en kom met iets heeltemal nuuts vorendag. Die jaar was nie juis anders nie, maar na ‘n groot gekop krap het ons besluit op ‘n blom tema. Sy is en was nog altyd gek oor blomme. Vandat sy kon loop dra sy blomme vir almal aan. Lees voort

Categories: Bak en brou | Sleutelwoordw: ,, | 4 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.