Posts Tagged With: boekwurm

Gesonde lees gewoontes

Ek is baie dankbaar om 2 kinders te hê wat mal is oor lees (hopelik volg kleinsus in hul voetspore). Ek kan egter nie sê dat albei ewe gesonde lees gewoontes het nie.

Mense is dikwels verbaas oor hoe baie my 10 jarige lees. En nee, dis gewoonlik nie omdat ek wil spog nie, maar eerder oor ek oor haar lees gewoontes kla. Ek sou nooit dink dat dit moontlik is om te kla oor hoe baie ‘n kind lees nie, maar die jong dame vat dit wyd! Lees voort

Categories: Graad 4, Ons lees, Uncategorized | Sleutelwoorde: | 1 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.