Nege maande terug het ek my vreugde met julle gedeel, omdat my toe 8-jarige uiteindelik begin lees het. Die hartseer is dat navorsing wys dat die gemiddelde kind eers tussen 6 1/2 en 8 1/2 jaar gereeld is om te leer lees. Hy was dus ontwikkelings gewys normaal en glad nie ‘n laat leser nie. Lees voort
Posts Tagged With: Danda
Steeds aan die lees
Categories: Graad 1, Graad 3, Ons lees, Tuisonderrig, Uncategorized
| Sleutelwoorde: Chris Barnard, Danda, lees, tuisonderwys |
4 Kommentaar
Manewales
Ek is 'n ma van 3 woelige spruite wat graag al hul manewales met julle deel. Hulle bring elke dag 'n tikkie sonskyn in my lewe. Kom volg gerus ons avonture op die tuisonderwys pad. Laai gerus van my gratis drukstukke af vir persoonlik gebruik. Of loer in op die produkte blad na wat ek alles smous.
Soek
Argief
Categories
Top Artikels & Bladsye
Handige boeke oor tuisonderrig en kinders groot maak
Ander Afrikaanse blogs oor tuisonderrig
Blog Stats
- 333 308 hits