Posts Tagged With: skrif

Skrifoefening uit die skrif

Daar is heelwat boeke en werksblaaie beskikbaar om skrif te oefen. Ek het egter besluit dat die oefen sessies net sowel ‘n dubbele doel kan dien.  Ons gebruik dus Bybel teksverse om skrif te oefen. Wat ‘n waardevolle manier vir die kinders om in die proses ook meer bekend te raak met God se Woord. Al die teksverse steek nie altyd vas nie, maar daar was al van die wat hulle later nog onthou het. Lees voort

Advertisements
Categories: Graad 1, Gratis drukstukke | Sleutelwoordw: ,, | 4 Kommentaar

Blog at WordPress.com.