My kinders was nog altyd absoluut gek oor slakke. Hulle dra hulle rond, speel met hulle en red hul al te dikwels uit die huis. (Dalk maak dit weer op vir al die wat seer kry in die proses.) Ons moes seker lankal meer oor die slymerige gediertes geleer het. Lees voort
Posts Tagged With: Slakke
Slak Skootboek
Categories: Eksperimente, Graad 1, Gratis drukstukke, Kunsvlyt, skootboek, Tuisonderrig, Voorskool
Sleutelwoorde: eksperimente, gratis, kunsvlyt, Lapbook, Skootboek, Slakke
7 Kommentaar