Posts Tagged With: stories vir meisies

Leeslys van ‘n 9 jarige dogter

Ek het laas jaar al genoem dat kinders se leesvaardigheid baie verskil, maar hier is die lys van die boeke wat ons 9jarige die jaar gelees het. Sy is ‘n lees monster en dis nogal uitdagend om genoeg ouderdom gepaste boeke op te spoor. So dalk kan hierdie ander ook help wat soek vir geskikte boeke vir hul boekwurms.

Buiten vir die klomp boeke wat sy deur gelees het is daar nog hope waaruit sy stukke gelees het. Sy het dikwels meer as een boek waaraan sy op ‘n tydstip lees en dan besluit sy sommer maklik as een oninteressant is om dit net te los.  Haar gunsteling Afrikaanse boek die jaar was Alba Bouwer se Trilogie van Rivierplaas en in Engels EB White se Charlotte’s Web.

Die van julle wat na haar lys van laas jaar gekyk het sal sien dat Asterix en Kuifie weer en weer gelees word en sy het weer Astrid Lindgren se Pippie Langkous boeke gelees.

Haar Afrikaanse leeslys was:

1. Kuifie: In die land van swart goud – Herge

2. Asterix die gladiator – Goscinny

3. Kuifie: Die krap met die goue knypers – Herge

4. Riets se meesterstuk – F Leslie

5. Iemand moet omgee – Junita Joubert

6. Jy en hercules – Martie Preller

7. Kuifie: Koning Ottokar se septer – Herge

8. Dino-wereld: Vang die dief – Rex Stone

9. Asterix en die feesmaaltyd – Goscinny

10. Asterix in Britannie – Goscinny

11. Asterix die legioensoldaat – Goscinny

12. Kuifie: Die juwele van Castafiore – Herge

13. Asterix en die goue sekel – Goscinny

14. Asterix die Gallier – Goscinny

15. Asterix en die gote – Goscinny

16. Speurhond Willem n die seerower (2) – Elizabeth Wasserman

17. Asterix en die vertlore papirusrol – Goscinny

18. Asterix en die hoofman se skild – Goscinny

19. Bravo Lulu – Fanie Viljoen

20. Asterix en die noormanne – Goscinny

21. Asterix en die olimpiese spele– Goscinny

22. Die geheime bestanddeel van Petra Pienk se piesangbrood – Fanie Viljoen

23. Oepse daisy, Lulu – Fanie Viljoen

24. Asterix en die groot geveg– Goscinny

25. Oe la la, Lulu – Fanie Viljoen

26. Lana en Rakker, ‘n huis vir rakker – Holly Webb

27. Klou: ‘n superheld met kolle – Fanie Viljoen

28. Die groot Klein kaptein: Die Klein Kaptein – Paul Biegel

29. Die groot Klein kaptein: Die Klein Kaptein in die land van waar en wys – Paul Biegel

30. Die groot Klein kaptein: Die Klein Kaptein in die land van skrik en vrees – Paul Biegel

31. Nina en die wacky hare – Elizbe van der Colff

32. Diva Veronica – Marianna Brandt

33. Die rooi prinses – Paul Biegel

34. Kuifie: die skat van Rackham die rooie – Herge

35. Kuifie: Die temple van die son – Herge

36. Stories van rivierplaas – Alba Bouwer

37. Olivia se olifant – Sylvia Bishop

38. Kuifie in Amerika – Herge

39. Nuwe stories van Rivierplaas – Alba Bouwer

40. Stories van Ruyswyck – Alba Bouwer

41. Asterix in Spanje – Goscinny

42. Ek & Bella – Jenny Valentine

43. Ek & Bella: Lekker verjaar – Jenny Valentine

44. Aaklige Ant Alberta – David Walliams

45. Niel Armstrong Smit en die coriolis-krag – Janie Oosthuysen

46. J.Moestafa Tau – Amanda Brown

47. Tien dogters wat geskiedenis gemaak het – Irene Howat

48. Die kattekwaad van Emile – Astrid Lindgren

49. Asterix en Cleopatra – Goscinny

50. Kuifie en die pikaro’s – Herge

51. Asterix en die speelplek van die gode – Goscinny

52. Zackie Mostert en die slim speurder – Jaco Jacobs

53. Zackie Mostert en die super-stinkbom – Jaco Jacobs

54. Liewe Heksie en die rekenaar en ander liewe heksie stories – Verna Vels

55. Liewe Heksie leesboek 5 – Verna Vels

56. Rympies vir kinders – Leon Rousseau

57. Die balkieboek deur balkie – Martie Preller

58. Ek en Bella en die nuwe baba – Jenny Valentine

59. Hendrik Leerdam, Seereis na die kaap – James Home & Peter Mascher

60. Hendrik Leerdam, Kaap van Storms – James Home & Peter Mascher

61. Die stoutsterte van Texel tot Tafelbaai – Marianna Brandt

62. Liewe Heksie se groot omnibus – Verna Vels

63. Kalaharie-kaskenades – GC & SB Hobson

64. Asterix en die groot geveg – Goscinny

65. Asterix en die feesmaaltyd – Goscinny

66. Kuifie: Die stukkende oor – Herge

67. Asterix en die koperpot – Goscinny

68. Anna Atoom en die magnetiese meermin – Elizabet Wasserman

69. Op die klein spoortjies – PJ Schoeman

70. Kuifie: Vlug 714 na Sydney – Herge

71. Die stoutsterte: Poot aan wal – Brandt

72. Kaleidoskoop vir dogters – Ela Spence

73. Die leeutemmer se assistent – Scheeres & van Heerden

74. Skoonveld – Janti

75. Skwiek – Jaco Jacobs

76. Speurer Kwaaikofski: Die kougomstrik – J. Banscheru

77. Slaaptydstories 1 – Arthur Maxwell

78. Slaaptydstaries 2 – Arthur Maxwell

79. Calvyn Vermaas se onfeilbare suksesplan (en hoe dit misluk het) – Sheila Greenwald

80. Willemien en die geel kat – Chris Riddell

81. Die brawe rower Hoepsika – Paul Biegel

82. Rotburger – David Walliams

83. Jasper op Hoerskool – CF Beyers-Boshof

84. Jasper se plaasvakansie – CF Beyers-Boshof

85. Jasper die speurder – CF Beyers-Boshof

86. Jasper en die ruimtemanne – CF Beyers-Boshof

87. Jasper die atleet – CF Beyers-Boshof

88. Jasper se sirkus-avontuur – CF Beyers-Boshof

89. Hier kom die rympiesman – Piet Swanepoel

90. Jongvrou van Orleans – Elisabeth Kyle

91. Asterix en die olimpiese spele – Goscinny

92. Asterix en die hoofman se skild – Goscinny

93. Asterix die legioensoldaat – Goscinny

94. Kuifie: Bestemming maan – Herge

95. Speurder Kwaaikofski: Die aand van die blou kaalkoppe – Banscherus

96. Speurder Kwaaikofski: Die pienk skoolspook – Banscherus

97. Speurder Kwaaikofski: Die geheim van die vlieende koei – Banscherus

98. Pippie Langkous – Astrid Lindgren

99. Pippie Langkous gaan aan boord – Astrid Lindgren

100. Pippie Langkous in die Suidsee – Astrid Lindgren

101. Katrientjie van Keerweder – Alba Bouwer

 

Haar Engelse leeslys:

1. Little Animal Ark: The Playful Puppy – Lucy Daniels

2. Animal Stories – Noel Douglas Evans

3. Famous seaweed soup – AT Martin

4. The silver swan – M Morpurgo

5. Asterix and the great crossing – Goscinny

6. Asterix in Corsica – Goscinny

7. Asterix and Ceasar’s gift – Goscinny

8. Asterix in Spain – Goscinny

9. Asterix and son – Goscinny

10. Asterix and the Laurel Wreath – Goscinny

11. And to think that I saw it on Mulberry Street – Dr Seuss

12. Daisy-head Mayzie – Dr Seuss

13. Agent Arthur’s Arctic adventure – Martin Oliver

14. Agent Athur’s Jungle Journey – Martin Oliver

15. Asterix in Spain – Goscinny

16. The foot book – Dr Seuss

17. Scambled eggs super! – Dr Seuss

18. If I ran the zoo – Dr Seuss

19. Astrix and obelix all at sea – Goscinny

20. Tintin and the lake of sharks – Herge

21.Charlotte’s Web – EB White

22. Puzzle pyramid – Susannah Leigh

23. Emil’s clever pig – Astrid Lindgren

24. The adventures of Tintin: The seven crystal balls – Herge

25. Dream dogs: Pepper – Aimee Harper

26. Dream dogs: Sasha – Aimee Harper

27. Mission Survival: Gold of the Gods (1) – Bear Grylls

28. In the grip of winter – Colin Dann

Advertisements
Categories: Graad 3, Ons lees, Uncategorized | Sleutelwoordw: ,,,, | Lewer kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.