Ek het laas jaar al genoem dat kinders se leesvaardigheid baie verskil, maar hier is die lys van die boeke wat ons 9jarige die jaar gelees het. Sy is ‘n lees monster en dis nogal uitdagend om genoeg ouderdom gepaste boeke op te spoor. So dalk kan hierdie ander ook help wat soek vir geskikte boeke vir hul boekwurms.
Buiten vir die klomp boeke wat sy deur gelees het is daar nog hope waaruit sy stukke gelees het. Sy het dikwels meer as een boek waaraan sy op ‘n tydstip lees en dan besluit sy sommer maklik as een oninteressant is om dit net te los. Haar gunsteling Afrikaanse boek die jaar was Alba Bouwer se Trilogie van Rivierplaas en in Engels EB White se Charlotte’s Web.
Die van julle wat na haar lys van laas jaar gekyk het sal sien dat Asterix en Kuifie weer en weer gelees word en sy het weer Astrid Lindgren se Pippie Langkous boeke gelees.
Haar Afrikaanse leeslys was:
1. Kuifie: In die land van swart goud – Herge
2. Asterix die gladiator – Goscinny
3. Kuifie: Die krap met die goue knypers – Herge
4. Riets se meesterstuk – F Leslie
5. Iemand moet omgee – Junita Joubert
6. Jy en hercules – Martie Preller
7. Kuifie: Koning Ottokar se septer – Herge
8. Dino-wereld: Vang die dief – Rex Stone
9. Asterix en die feesmaaltyd – Goscinny
10. Asterix in Britannie – Goscinny
11. Asterix die legioensoldaat – Goscinny
12. Kuifie: Die juwele van Castafiore – Herge
13. Asterix en die goue sekel – Goscinny
14. Asterix die Gallier – Goscinny
15. Asterix en die gote – Goscinny
16. Speurhond Willem n die seerower (2) – Elizabeth Wasserman
17. Asterix en die vertlore papirusrol – Goscinny
18. Asterix en die hoofman se skild – Goscinny
19. Bravo Lulu – Fanie Viljoen
20. Asterix en die noormanne – Goscinny
21. Asterix en die olimpiese spele– Goscinny
22. Die geheime bestanddeel van Petra Pienk se piesangbrood – Fanie Viljoen
23. Oepse daisy, Lulu – Fanie Viljoen
24. Asterix en die groot geveg– Goscinny
25. Oe la la, Lulu – Fanie Viljoen
26. Lana en Rakker, ‘n huis vir rakker – Holly Webb
27. Klou: ‘n superheld met kolle – Fanie Viljoen
28. Die groot Klein kaptein: Die Klein Kaptein – Paul Biegel
29. Die groot Klein kaptein: Die Klein Kaptein in die land van waar en wys – Paul Biegel
30. Die groot Klein kaptein: Die Klein Kaptein in die land van skrik en vrees – Paul Biegel
31. Nina en die wacky hare – Elizbe van der Colff
32. Diva Veronica – Marianna Brandt
33. Die rooi prinses – Paul Biegel
34. Kuifie: die skat van Rackham die rooie – Herge
35. Kuifie: Die temple van die son – Herge
36. Stories van rivierplaas – Alba Bouwer
37. Olivia se olifant – Sylvia Bishop
38. Kuifie in Amerika – Herge
39. Nuwe stories van Rivierplaas – Alba Bouwer
40. Stories van Ruyswyck – Alba Bouwer
41. Asterix in Spanje – Goscinny
42. Ek & Bella – Jenny Valentine
43. Ek & Bella: Lekker verjaar – Jenny Valentine
44. Aaklige Ant Alberta – David Walliams
45. Niel Armstrong Smit en die coriolis-krag – Janie Oosthuysen
46. J.Moestafa Tau – Amanda Brown
47. Tien dogters wat geskiedenis gemaak het – Irene Howat
48. Die kattekwaad van Emile – Astrid Lindgren
49. Asterix en Cleopatra – Goscinny
50. Kuifie en die pikaro’s – Herge
51. Asterix en die speelplek van die gode – Goscinny
52. Zackie Mostert en die slim speurder – Jaco Jacobs
53. Zackie Mostert en die super-stinkbom – Jaco Jacobs
54. Liewe Heksie en die rekenaar en ander liewe heksie stories – Verna Vels
55. Liewe Heksie leesboek 5 – Verna Vels
56. Rympies vir kinders – Leon Rousseau
57. Die balkieboek deur balkie – Martie Preller
58. Ek en Bella en die nuwe baba – Jenny Valentine
59. Hendrik Leerdam, Seereis na die kaap – James Home & Peter Mascher
60. Hendrik Leerdam, Kaap van Storms – James Home & Peter Mascher
61. Die stoutsterte van Texel tot Tafelbaai – Marianna Brandt
62. Liewe Heksie se groot omnibus – Verna Vels
63. Kalaharie-kaskenades – GC & SB Hobson
64. Asterix en die groot geveg – Goscinny
65. Asterix en die feesmaaltyd – Goscinny
66. Kuifie: Die stukkende oor – Herge
67. Asterix en die koperpot – Goscinny
68. Anna Atoom en die magnetiese meermin – Elizabet Wasserman
69. Op die klein spoortjies – PJ Schoeman
70. Kuifie: Vlug 714 na Sydney – Herge
71. Die stoutsterte: Poot aan wal – Brandt
72. Kaleidoskoop vir dogters – Ela Spence
73. Die leeutemmer se assistent – Scheeres & van Heerden
74. Skoonveld – Janti
75. Skwiek – Jaco Jacobs
76. Speurer Kwaaikofski: Die kougomstrik – J. Banscheru
77. Slaaptydstories 1 – Arthur Maxwell
78. Slaaptydstaries 2 – Arthur Maxwell
79. Calvyn Vermaas se onfeilbare suksesplan (en hoe dit misluk het) – Sheila Greenwald
80. Willemien en die geel kat – Chris Riddell
81. Die brawe rower Hoepsika – Paul Biegel
82. Rotburger – David Walliams
83. Jasper op Hoerskool – CF Beyers-Boshof
84. Jasper se plaasvakansie – CF Beyers-Boshof
85. Jasper die speurder – CF Beyers-Boshof
86. Jasper en die ruimtemanne – CF Beyers-Boshof
87. Jasper die atleet – CF Beyers-Boshof
88. Jasper se sirkus-avontuur – CF Beyers-Boshof
89. Hier kom die rympiesman – Piet Swanepoel
90. Jongvrou van Orleans – Elisabeth Kyle
91. Asterix en die olimpiese spele – Goscinny
92. Asterix en die hoofman se skild – Goscinny
93. Asterix die legioensoldaat – Goscinny
94. Kuifie: Bestemming maan – Herge
95. Speurder Kwaaikofski: Die aand van die blou kaalkoppe – Banscherus
96. Speurder Kwaaikofski: Die pienk skoolspook – Banscherus
97. Speurder Kwaaikofski: Die geheim van die vlieende koei – Banscherus
98. Pippie Langkous – Astrid Lindgren
99. Pippie Langkous gaan aan boord – Astrid Lindgren
100. Pippie Langkous in die Suidsee – Astrid Lindgren
101. Katrientjie van Keerweder – Alba Bouwer
102. Meneer Popper se Pikkewyne – Richard en Florence Atwater
103. Reis na die verlore tempel – Susannah Leighton
104. Wie die dood erf – Allen Sharp
105. Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter – J Banscherus
106. Speurder Kwaaikofski: Muise en gespuise – J Banscherus
107. Asterix en die groot moles – Goscinny
108. Asterix in Helvesie – Goscinny
109. Asterix en die Pikte – Goscinny
110. Asterix in Spanje – Goscinny
111. Dokter Dolittle en sy diere – Hugh Lofting
112. Die Tandeterroris – David Walliams
113. Mnr Stink – David Walliams
114. Drie Baasspeurders – Vi le Roux
115. Asterix en die groot moles – Goscinny
116. Asterix en die verlore Papirusrol – Goscinny
117. Asterix die Gallier – Goscinny
118. Asterix en die feesmaaltyd – Goscinny
Haar Engelse leeslys:
1. Little Animal Ark: The Playful Puppy – Lucy Daniels
2. Animal Stories – Noel Douglas Evans
3. Famous seaweed soup – AT Martin
4. The silver swan – M Morpurgo
5. Asterix and the great crossing – Goscinny
6. Asterix in Corsica – Goscinny
7. Asterix and Ceasar’s gift – Goscinny
8. Asterix in Spain – Goscinny
9. Asterix and son – Goscinny
10. Asterix and the Laurel Wreath – Goscinny
11. And to think that I saw it on Mulberry Street – Dr Seuss
12. Daisy-head Mayzie – Dr Seuss
13. Agent Arthur’s Arctic adventure – Martin Oliver
14. Agent Athur’s Jungle Journey – Martin Oliver
15. Asterix in Spain – Goscinny
16. The foot book – Dr Seuss
17. Scambled eggs super! – Dr Seuss
18. If I ran the zoo – Dr Seuss
19. Astrix and obelix all at sea – Goscinny
20. Tintin and the lake of sharks – Herge
21.Charlotte’s Web – EB White
22. Puzzle pyramid – Susannah Leigh
23. Emil’s clever pig – Astrid Lindgren
24. The adventures of Tintin: The seven crystal balls – Herge
25. Dream dogs: Pepper – Aimee Harper
26. Dream dogs: Sasha – Aimee Harper
27. Mission Survival: Gold of the Gods (1) – Bear Grylls
28. In the grip of winter – Colin Dann
29. Fox’s feud – Colin Dann
30. The fox cub bold – Colin Dann
31. Hamster in the Holly – Lucy Daniels
2 Responses
[…] Posted on 2018/12/12 by Manewales Soos elke jaar het ons weer die jaar die interessantste boeke gelees. Ons 9 en 11 jarige kan net nooit genoeg stories kry nie en die 5jarige se vermoë om saam te luister verstom my steeds. Sy hou steeds nie baie daarvan as ons Engels lees nie, maar sy volg duidelik want daar kom kort-kort vrae oor wat iets beteken. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2017 2016, 2015, 2014, 2013 en ons gunsteling lewende boeke. En dit wat die oudste 2 self gelees het die jaar is hier: Leeslys van ‘n 11 jarige seun en Leeslys van ‘n 9 jarige dogter). […]
[…] is by Op ons boekrak 2018 en die kinders se eie lyste by Leeslys van ‘n 11 jarige seun en Leeslys van ‘n 9 jarige dogter. Ons oudste het ons ook verbaas deur ‘n resensie te skryf vir Litnet se jonglesers kompetisie […]