Posts Tagged With: talent

Sukses kom nie in ‘n kitspakkie nie

Ons leef in interessante tye waar ons blykbaar glo in kits alles. Jare terug moes jy wag vir ‘n brief in die pos (nog vroeër maaaaaande vir een per skip). Nou tik jou gou ‘n boodskappie op whatsapp of facebook en sekondes later is dit gelees aan die anderkant van die wêreld.

Ons dink tuisgemaakte vla is melk wat saam met vlapoeier in die mikrogolfoond gekook is (en nie uit ‘n boksie kom nie). Waar is die dae wat vla nog van eiers en melk gekook is oor die stoof? Lees voort

Categories: Alles in 'n dag, Ouerskap, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , | Lewer kommentaar

Blog at WordPress.com.