Goeie selfbeeld
Gisteraand sit ons en waatlemoen eet op die stoep. Die manne het al weer binne gaan karring toe sit ek en ons pop nog buite. Sy’s...
Gisteraand sit ons en waatlemoen eet op die stoep. Die manne het al weer binne gaan karring toe sit ek en ons pop nog buite. Sy’s...
Ons het ‘n heerlike familie ete agter die rug. Met die lag ons al te lekker vir die oulike sê-goed van die jong klomp. Dis tog...
Ons poppelop is op die oomblik gefassineer deur grimering. Ek dink sy dra deesdae meer gereeld grimering as mamma (mamma is nie juis die “paint”-en-poeier tipe...
Ai, ek is al ewig besig om vinnig die kinders se sê-goed op stukkies papier neer te skryf. Dit lê al die wêreld vol, maar raak...
Gister was die eerste dag van herfs en verseker ‘n dag om te onthou. Al was dit ‘n bloedige warm begin van herfs (maksimum was 37.7...
Ellard en Salomie het vir hulle ‘n lieflike modderpoel geskep in een van die akkers. Die 2 geniet die mors nou vreeslik. Hoe ek hulle nou...
Jaco het die kinders begin leer om “Askies mense” te sê deur met hulle te speel dat iemand ‘n wind breek of los. Ongelukkig het dit...
Salomie begin nou so stelselmatig leer om te tel. Dis nogal ‘n storie as jy tweetalig groot word. Op die oomblik gaan die tellery so: “One,...
Ek is steeds verbysterd dat Salomie oor 5 dae al 21 maande oud is. Daar het die laaste ruk ‘n woord ontploffing in die huis plaas...