Posts Tagged With: fiksheid

Gun ander ‘n plekkie in die son

Vanoggend kry ek die link na “Inspiration: Before & After Pregnancy, Baby Isn’t An Excuse” in my news feed en my nek hare staan sommer almal regop. As die ma’s gedink het hulle gaan ander inspireer het hulle verseker die verkeerde byskrif gekies.

Ek is vreeslik bly vir die ma’s wat hulle lywe weer so kon op pomp in minder as ‘n jaar na hul babas gebore is. Ek bedoel “good for them” soos die Ingelse sou sê. Dit was duidelik vir hulle belangrik om weer vinnig ‘n “6-pack” te hê. En dis hulle volle reg om so te voel. Lees voort

Categories: Baba, Ma-wees | Sleutelwoorde: , , | 6 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.