Posts Tagged With: muise

Edusense boekklub

Edusense het ‘n heerlike gratis boekklub waarby mens kan aansluit (https://web.facebook.com/SimplyEdusense/photos/a.1054050167999794/3834619913276125/). Dit is via Telegram beskikbaar wat dit moontlik maak om als wat gelaai is te kan sien al sluit jy eers later aan. Ek het sommer Telegram op my rekenaar gelaai, om dit makliker te maak om aktiwiteite te druk.

IMG_9395

Die vos wat my 6-jarige na geteken het.

Lees voort

Categories: Ons lees, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , | Lewer kommentaar

Die kreatiewe muise

IMG_0376

Ek het die 2 ongelooflikse Usborn aktiwiteitsboeke by die biblioteek ontdek. En dit nog op die perfekte tyd, want die woelwaters is juis op die oomblik in die kreatiewe fase. Hulle is konstant besig om prente te teken of goedjies te maak. Ek het al redelik moed op gegee om te probeer om die eetkamertafel snipper-vry te kry. Lees voort

Categories: Graad 1, Graad 3, skootboek, Tuisonderrig, Uncategorized | Sleutelwoorde: , , , | 2 Kommentaar

Blog at WordPress.com.