Ons Wetenskap Maandae het weer afgeskop vir die nuwe kwartaal. Die week het ons kleur gebruik om te leer van digtheid en na die interaksie van seep en vette.
Posts Tagged With: seep
Die wonder van kleure
Categories: Eksperimente, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad R, Tuisonderrig, Wetenskap Maandae
Sleutelwoorde: digtheid, eksperiment, kleur, seep, suiker, vet
Lewer kommentaar