Ek bly verstom dat die knaap waaroor ek so bekommerd, omdat hy laat begin lees het nou so ‘n storm los lees. Hierdie jaar het ek hom uitgedaag om meer Engelse boeke te lees en hy het ingespring en dit gedoen. Hy’t 171 boeke in 2019 gelees, waarvan 36 Engels was.
Hy hou daarvan om reekse te lees en sy gunsteling Afrikaanse reeks was Fritz Deelman deur Leon Rousseau en in Engels Mission survival deur Bear Grylls (dis nogal jammer dat ons biblioteek so min van die boeke het). En dan is daar altyd ‘n Asterix of Kuifie boek wat iewers rond le wat hy mee besig is.
Die volledige lys van boeke wat hy gelees het was:
In Afrikaans:
1. Die koperperd – ID Lamprecht
2. Oom Johnny – ID Lamprecht
3. Die Gyselaars – ID Lamprecht
4. Karel van Krieketstraat – Philip de Vos
5. Asterix en die koperpot – Goscinny
6. Asterix in Britannie – Goscinny
7. Asterix en die groot geveg – Goscinny
8. Asterix en die Gote – Goscinny
9. Asterix en die goue sekel – Goscinny
10. Mark en die asbesformule – John Stamps
11. Asterix em doe speelplek van die gode – Goscinny
12. Asterix en Cleopatra – Goscinny
13. Die graf van Amenosis – Allen Sharp
14. Speurder Kwaaikofski: Honde, hoede en hande – Banscherus
15. Speurder Kwaaikofski: Die stinkstorie – Banscherus
16. Speurder Kwaaikofski: Speurder teen speurder– Banscherus
17. Dwalers in die donker – Allen Sharp
18. Asterix en die noormanne – Goscinny
19. Jasper op Hoerskool – Beyers-Boshoff
20. Leeuemoed – Ann Dymond
21. Kallie Emmer en die sjokoladefabriek – Roald Dahl
22. Taman van die oerwoud – WS Sutherland
23. Speurder Kwaaikofski: Soene en sirkusse – Banscherus
24. Speurder Kwaaikofski: Die kougomstrik – Banscherus
25. Speurder Kwaaikofski: Monsters, maanlig en mottegif – Banscherus
26. Nak die jong jagter – Marius Marais
27. Wit Oemfaan: Die avonture van Paulus van Gass – FA Venter
28. Patrys-hulle – EB Grosskopf
29. Zackie Mostert en die wriemelende wurmkoekies – Jaco Jacobs
30. Buks en die geheim van Zimbabwe – John Coetzee
31. Professor Fungus en die ongelooflike miniatuur-avontuur – Jaco Jacobs
32. Jasper se plaasvakansie – CF Beyers-Boshoff
33. Speurder Kwaaikofski: Muise en gespuise – Banscherus
34. Jy’s laf, Dirk! – Dirk King-Smith
35. Jasper die speurder – CF Beyers-Boshoff
36. Jasper en die ruimtemanne – CF Beyers-Boshoff
37. Jasper die atleet – CF Beyers-Boshoff
38. Kuifie: Die swart eiland – Herge
39. Speurder Kwaaikofski: Vuilspen en nat voete – Banscherus
40. Professor Fungus en die zombie-tamaties – Jaco Jacobs
41. Jasper die rugbyheld – CF Beyers-Boshoff
42. Jasper speel toneel – CF Beyers-Boshoff
43. Jasper in die wildernis – CF Beyers-Boshoff
44. Jasper se sirkus-avontuur – CF Beyers-Boshoff
45. Dr Jekyll en mnr Hyde – Robert Louis Stevenson
46. Asterix die gladiator – Goscinny
41. Professor Fossilus en die dinosourusse – Louise Smit
42. Jasper in die koshuis – CF Beyers-Boshoff
43. Professor Fungus en die skrikwekkende Snotzilla – Jaco Jacobs
44. Die uile van kranskop – Cor Dirks
45. Buks en die Goudsoekers – John Coetzee
46. Jasper in gevaar – CF Beyers-Boshoff
47. Kaptein Verdwyn – Fanie Viljoen
48. Die uile en die rampokkers – Cor Dirks
49. Professor fungus en die monsterformule – Jaco Jacobs
50. Karoovonds – Rena Schuler
51. Die Dingesfabriek: Jannus en Kriek krimp – Elizabeth Wasserman
52. Professor Fungus en die robotkrisis – Jaco Jacobs
53. Professor Fungus en die jelliemonsters van mars – Jaco Jacobs
54. Professor Fungus en die mensvreter-piranhas – Jaco Jacobs
55. Vrees in die vierde dimensie – Allen Sharp
56. Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter – Banscherus
57. Die kattekwaad van Emil – Astrid Lindgren
58. Vuurwa-taxi – Anneline de Hout
59. Speurder Kwaaikofski: Honde, Hoede en hande – Banscherus
60. Kaskenades van Emil – Astrid Lindgren
61. Stamstories: Sneeublind – Paul Stewart
62. Ontmoeting op ‘n rooi planeet – Allen Sharp
63. Asterix en die goue sekel – Goscinny
64. Professor Fungus en die sneeumasjien – Jaco Jacobs
65. Professor Fungus en die breindrein-eksperiment – Jaco Jacobs
66. Professor Fungus en die diepsee-dilemme – Jaco Jacobs
67. Die GSR – Roald Dahl
68. Marius se merkwaardige medisyne – Roald Dahl
69. Jy en Toetenkat – Martie Preller
70. Fantastiese mnr Vos – Roald Dahl
71. Die twakke – Roald Dahl
72. Boudebiljoener – David Walliams
73. Die geheim van die rooidakhuis – PJ du Plessis
74. Speelplek van ‘n malman – PJ du Plessis
75. Jy en Hercules – Martie Preller
76. Caesar se lourierkrans – R. Goscinny
77. Matilda – Roald Dahl
78. Meneer Geluk bring ongeluk – Allen Sharp
79. Nag van die komeet – Allen Sharp
80. Aaklige Ant Alberta – David Walliams
81. Ouma is ‘n kroek – David Walliams
82. Rotburger – David Walliams
83. Met ‘n ballon oor die sahara – D Terman
84. Mnr Stink – David Walliams
85. Kewer-koningin – MG Leonard
86. Astrix in Helvesie – R Goscinny
87. Hardy-hulle: Die Afgodsbeeld – Franklin W Dixon
88. Meerkat 500 – Corne du Plessis
89. Kuifie: Koning Ottokar se septer – Herge
90. Fritz Deelman en die diepseeduikbol – Leon Rousseau
91. Zackie Mostert en die vreeslike verjaarsdag – Jaco Jacobs
92. Zackie Mostert en die (byna) baie briljante idee – Jaco Jacobs
93. Fritz Deelman en die Gori Lama – Leon Rousseau
94. Fritz Deelman en die groen dood – Leon Rousseau
95. Hardy-hulle: Duikboot-kaperjolle – Franklin Dixon
96. Hardy-hulle: Die Mummy-saak – Franklin Dixon
97. Professor Fungus en die gekloonde konyn – Jaco Jacobs
98. Zackie Mostert en die katkrisis – Jaco Jacobs
99. Professor Fungus en die vreeslike gevaarlike tuinkabouters – Jaco Jacobs
100. Fritz Deelman en die suidpoolbende – Leon Rousseau
101. Zackie Mostert omnibus 1 – Jaco Jacobs
102. Fritz Deelman en die swart eiland – Leon Rousseau
103. Fritz Deelman en die skepe van Mars – Leon Rousseau
104. Die Beestrek – Doc Immelman
105. Fritz Deelman en die Woestynrowers – Leon Rousseau
106. Paddeltjie – Joh. H. Been
107. Koebaai Gorilla – Jaco Jacobs
108. Asterix en die groot geveg – R Goscinny
109. Asterix en die goue sekel – R Goscinny
110. Agent Alex: Visvang verbode! – Justin Richards
111. Agent Alex: uitgesorteer! – Justin Richards
112. Fritz Deelman en die ondersese myn – Leon Rousseau
113. Hardy-hulle: Die geheim van die Samoerai-swaard – FranklinW. Dixon
114. Asterix en die speelplek van die gode – R Goscinny
115. Asterix en die feesmaaltyd – R Goscinny
116. Speurder Kwaaikofski: Monsters, maanlig en mottegif – Jurgen Banscherus
117. Zackie Mostert en die slim speuder – Jaco Jacobs
118. Wouter en die eienaardige eilandavontuur – Philip Reeve en Sarah McIntyre
119. Max die masjien – Jaco Jacobs
120. ‘n Tent vol sterre – Keith Osler Anderson
121. Agent Alex: Spioenkop Akademie – Justin Richards
123. Die avonture van Huckleberry Finn – Mark Twain
124. Lennet wen die laaste rondte – Luitenant X
125. Lennet teen ses – Luitenant X
126. Kaptein Mias – Mikro
127. Lennet word geheime agent – Luitenant X
128. Asterix en die Gote – R Goscinny
129. Kuifie: Die skat van Rackham die Rooie – Herge
130. Kuifie: Die geheim van de eenhoorn – Herge
131. Kuifie: Die krap met die goue knypers – Herge
132. Kuifie: Kuifie in Amerika – Herge
133. Kuifie: Die geheimsinnige ster – Herge
134. Kuifie: Die sigare van die farao – Herge
135. Kuifie: Vlug 714 na Sydney– Herge
In Engels:
1. Nightmare in a sea of mud – Gerald Garibaldi
2. Escape from the island of ice – Philippe O’Grady
3. Head-on with hurricane Camille – George Cory
4. Good dog, bad dog: The Golden bone – Dave Shelton
5. Shortcut to Peril – James I Clark
6. Attack of the Killer Grizzly – Lionel Wilson
7. And what about Stefano? – Leida Schneider
8. The adventures of Tony and Friends – Josephine Canovas
9. Astrix and the caesar’s gift – Goscinny
10. Dinosaur Cove: Assault of the friendly Friends – Rex Stone
11. A dog called grk – Josh Lacey
12. Child in darkness – Robert Hill
13. The world’s worst children 2 – David Walliams
14. Grk and the pelotti gang – Josh Lacey
15. Grk and the hot dog trail – Josh Lacey
16. Asteric in Corsica – Goscinny
17. Grk operation tortoise – Josh Lacey
18. Grk smells a rat – Josh Lacey
19. Grk down under – Josh Lacey
20. Grk and the Phoney Macaroni – Josh Lacey
21. Klooz: The mysteriois Mask – J Banscherus
22.Astrix and the great divide – R Goscinny
23. TinTin: The red sea sharks – Herge
24. The 13-storey Treehouse – Andy Griffiths
25. Asterix and son – Goscinny
26. The 39-storey Treehouse – Andy Griffiths
27. The 91-storey treehouse – Andy Griffiths
28. The 65-storey treehouse – Andy Griffiths
29. Mission Survival: Way of the wolf – Bear Grylls
30. The world’s worst children 3 – David Walliams
31. Mission survival: Claws of the crocodile – Bear Grylls
32. The invisible wombles – Elisabeth Beresford
33. House of robots – James Patterson and Chris Grabenstein
34. Mission survival: Tracks of the tiger – Bear Grylls
35. Amazing advernture stories – Tony Bradman
36. The place of lions – Eric Cempbell
1 Response
[…] wat my uitdaging om meer Engelse boeke te lees aanvaar het. Julle kan loer wat hulle gelees het by Leeslys van ‘n 12-jarige seun en Leeslys van ‘n 10-jarige […]