Ons jaar het weer afgeskop met ons nuwe jaar vieringe.
Posts Tagged With: 2017
Ons 2017 hoogtepunte
Categories: Alles in 'n dag, Graad 2, Graad 4, Voorskool
Sleutelwoorde: 2017, hoogtepunte, tuisonderwys
1 Kommentaar
Op ons boekrak 2017
Die jaar het ons weer lekker gelees. Dit bly my verstom dat ons 4jarige so kan saam sit en luister. Dis net met die Engels lees wat sy my bietjie gek maak, want sy stop my kort-kort om te vra wat ‘n woord beteken. (Ons leeslyste vir die vorige jare kan hier gevind word – 2016, 2015, 2014, 2013 en ons gunsteling lewende boeke).

Ouma lees vir die rakkers
Categories: Graad 2, Graad 4, Ons lees, Tuisonderrig, Uncategorized, Voorskool
Sleutelwoorde: 2017, lees, tuisonderwys, voorlees
5 Kommentaar