Posts Tagged With: 2018

Ons 2018 hoogtepunte

Ek het lank gewik en weeg of ek die jaar ons hoogtepunte moet deel. Ek het net met te veel moedelose ma’s gepraat wat voel hulle het nie genoeg bereik die jaar nie. Toe besef ek dat ek elke jaar dieselfde voel. As mens elke dag met jou kinders werk sien jy dikwels nie al die groei so mooi raak nie. Dis gewoonlik eers as ek hier aan die einde van die jaar terug kyk oor die jaar dat ek besef hoe baie ons eintlik gedoen het.

En daarom het ek besluit om wel die te deel. Ek wil elkeen uitdaag om iets soortgelyk te doen vir hulle gesin. Vergeet van vergelyk met ander gesinne. Vier dit wat julle gesin die jaar gedoen het! En gaan loer gerus na die oulike video gemaak deur Marisa Haasbroek en Dr Dr Frank Müller oor 16 Beter maniere om vas te stel of jou kinders vorder .

Lees voort

Categories: Alles in 'n dag, Graad 3, Graad 5, Uncategorized, Voorskool | Sleutelwoordw: , | Lewer kommentaar

Op ons boekrak 2018

Lees voort

Categories: Graad 3, Graad 5, Ons lees, Tuisonderrig, Voorskool | Sleutelwoordw: ,,, | 1 Kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.