Posts Tagged With: getalle

Voorskool produkte

So stadig maar seker groei die elektroniese produkte wat ek skep. Ek het gedink dit is dalk tyd om dit bietjie te orden en aan julle bekend te stel.

Vandag wil ek fokus op dit wat vir voorskool (voor graad 1) beskikbaar. Ek wil vir die ouderdomsgroep egter waarsku dat konkrete leer nog belangriker is as vir ouer kinders. Moenie te veel op werkvelle en by-die-tafel-leer fokus nie. Lees voort

Advertisements
Categories: Uncategorized, Voorskool, wiskunde | Sleutelwoordw: ,,,, | Lewer kommentaar

Create a free website or blog at WordPress.com.