Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en enige iets wat net naby bende-agtig klink. En ek is versot op enige aktiwiteit wat somme, lees en skryf sommer saam kombineer!
Posts Tagged With: gratis drukstuk
Geheime kode
Categories: Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Gratis drukstukke, Tuisonderrig, Uncategorized, wiskunde
Sleutelwoorde: aftrek, aktiwiteite, geheime kode, gratis, gratis drukstuk, lees, maal deel, optel, somme, tuisonderrig, tuisonderwys, wiskunde
2 Kommentaar
Eekhoring skootboek
Hier is so baie boomrotte, ag ek bedoel eekhorings, wat elk dag in ons tuin rond baljaar dat dit seker onvermydelik was dat ons een of ander tyd meer oor die diertjies sou leer. Toe vind ek ook nog ‘n fantastiese lewendeboek, Natuurbiblioteek: Die Eekhoring, in ons biblioteek. Die boek vertel alles van eekhorings se gewoontes, kos, predatore en vele meer in die vorm van ‘n fassinerende storie. Ongelukkig moes ek toe ontdek dat ons biblioteek net nog een ander boek in die reeks het en dat dit op die oomblik uitgeneem is. Ek hoop van harte dat ons nog van die boek in die hande sal kan kry! Lees voort
Categories: Graad 1, Gratis drukstukke, skootboek, Tuisonderrig, Voorskool
Sleutelwoorde: eekhoring, gratis drukstuk, Skootboek
2 Kommentaar